Jesus, ek wil net vra ... (eBoek): Gebede vir kinders (Afrikaans Edition)
McFarlane, AnnieriaIn JESUS, EK WIL NET VRA ... skryf Anniéria McFarlane spesiale gebede oor 31 onderwerpe vir kinders tussen 5 en 8 jaar. Die onderwerpe is alfabeties gerangskik en elke gebed gaan saam met ’n gepaste skets, Bybelvers en gebedsriglyn oor dieselfde onderwerp. Gebede oor die volgende en vele meer onderwerpe is ingesluit: angs, eerlikheid, familie, gesondheid, geld, die Heilige Gees en Paasfees.
Năm:
2013
Nhà xuát bản:
Christian Art Distributors Pty Ltd
Ngôn ngữ:
afrikaans
ISBN:
B00KDJ0P7Q
File:
EPUB, 1.56 MB
IPFS:
,
afrikaans, 2013